Monday, November 30, 2020
 
Minimize
Eeufees

EEUFEES NAWEEK 23-25 MEI 2014Hiermee word u en u gesin hartelik uitgenooi na die Eeufees naweek van die Gereformeerde Kerk Bultfontein vanaf 23-25 Mei 2014.Die program is kortliks soos volg:23 Mei 2014: ʼn Bring en braai vanaf 18:00 by die Hoërskool Bultfontein skoolgronde. Vure, pap en sous sal verskaf word.24 Mei 2014: Die oggend ʼn gesellige kuier by die kerkterrein vanaf so 9:00, daar sal verskeie kosstalletjies wees. 18:00 die aand ʼn dinee (gratis)(semi-formeel) by die koshuis, bevestig asb. net die getal persone (volwassenes en kinders) wat dit gaan bywoon, nie later as 2 Mei 2014.25 Mei 2014: 9:30 ʼn Kerkdiens waarby Nagmaal bedien word. Ná die Erediens word daar ʼn vingerete in die kerksaal bedien.Vir enige navrae oor die Eeufees naweek, en om te bevestig vir die bywoning van die Vrydagaand, Saterdag en Sondag, kontak Johanda de Bruyn 082 522 5099 k/u epos adres, eeufees@fancor.co.za

 

Om die foto's wat geneem is op die fees te sien:

Sit pyltjie (muis) op Gemeente en as die kaart oopmaak klik op Fotogalery.

Tuisblad   |   Preke   |   Kalender   |   Skakels   |   2014 Eeufees
Kopiereg 2020 Gereformeerde Kerk Bultfontein